Ngwenyeni Waterhole

Die Ngwenyeni watergat is gelëe op die S36.

Hierdie is 'n redelike stil pad, maar in die area kan mens meestal kameelperd, buffels, zebra, vlakvark en koedoe sien, maar om leeus te sien is ook nie ongewoon nie.



Geskep: ; Laas opgedateer: