Masorini Waterhole

Die Masorini watergat is oorkant die Masorini argeolögiese area.

Die watergat is omring deur Mopanieveld en olifante en rooibokke word meestal gesien, maar leeus en buffels is ook partymaal in die area.


Geskep: ; Laas opgedateer: