Marhumbyeni Waterhole

Marhumbyeni watergat is net langs die S132. Hierdie is normaalweg 'n stillerige area, met meestal algemene wild soos rooibokke, wildebeeste, zebra en kameelperd, maar leeus is ook al 'n paar keer hier gesien.


Geskep: ; Laas opgedateer: