Malopenyana Waterhole

Reg oor die ingang na Tsendse omrit, is die Malopenyana watergat. Hierdie is 'n regte oasis vir olifante, en daar is amper altyd aktiwiteit rondom die watergat.

Jakkals, hiëna, buffels, wildebees en volstruise is al hier rond gesien.


Geskep: ; Laas opgedateer: