Erfplaas Waterhole

Erfplaas is omtrent 12km van die Phalaborwa Hek.

Hierdie is 'n pragtige area wat omring is deur reuse rotse en waar buffels, olifante en leeus gereeld gesien kan word.

Kyk uit vir die klipspringer op die rotse in die omgewing.

Geskep: ; Laas opgedateer: