Celtis Country Lodge & Restaurant

Celtis Country Lodge is a luukse gastehuis in die hartjie van die Karoo, Middelburg. Gelee op die N9/N10 tussen Port Elizabeth en Johannesburg, sowel as Johannesburg en die Tuin Roete/Kaapstad, is dit die idiale oornag plek.

Verbeel jou dat jy omring is met pragtige blou berge en die vars, skoon lug van die Karoo waar die sterre so naby lyk dat jy amper voel jy kan hulle raak. Nou verbeel jou dat daar 'n plek is wat dit bied en nog vele meer.

Die gaste huis bied 'n verskeidenheid van akkommodasie. Al ons kamers is en-suite en baie stylvol gemubileer met DStv en lugreeling . Ontbyt is ingesluit by ons akkommodasie tariewe. 

Die ruim en groen tuin met swembad is ook baie verwelkomdend in die warm somer maande.
Daar is ook 'n vol gelisensieerde restaurant op die perseel met 'n Karoo Styl A la Carte Spyskaart!

Kenmerke Toon alles

Beleid

  •  Kapasiteit (20-50 mense)
  •  Kinders (0-1 jaar / babas)
  •  Kinders (1-3 jaar / kleuters)
  •  Kinders (3-5 jaar / voorskoolse)
  •  Kinders (5-9 jaar / skoolgaande)
  •  Kinders (9-12 jaar / adolessent)
  •  Kinders (meer as 12 jaar / adolessent
  •  Konferensie kamer (s)
  •  Ontmoet kamer (s)
  •  Projektor
  •  Skryfbehoeftes / Flip kaarte
  •  Toegang tot die internet
  •  Troeteldiere ( groot - vooraf toestemming)
  •  Troeteldiere (klein - Vooraf toestemming)
  •  Verversings (onbeperk tee, koffie, water)

Binne die kamers

  •  Haardroeër
  •  Kluis
  •  Koffie / tee fasiliteite
  •  Lugversorging
  •  Rook kamers
  •  TV (premie kanale)
  •  Yster / plank

Dienste

  •  Bagasie stoor
  •  Deurwagter dienste
  •  Droogskoonmaak en wasgoed diens
  •  Internasionale krag bewerkers
  •  Kindersorg / Oppas (in -kamer)
  •  Kindersorg / Oppas (toesig aktiwiteite)
  •  Mediese ondersteuning /noodoproep
  •  Ontvangs (24 - uur)
  •  Ontvangs (sake-ure)
  •  Valuta wissel

Huwelik fasiliteite

  •  Kapasiteit (20-50 mense)
  •  Ontvangs area (buite / tuin)
  •  Spyseniering / Restaurant

Internet

  •  Wi- Fi in kamers (komplimentêre)
  •  Wi- Fi in openbare areas (ingesluit)

Kos en Drank

  •  Dien aandete
  •  Dien middagete
  •  Dien ontbyt
  •  Kamerdiens (24 -uur)
  •  Kamerdiens (sake-ure)
  •  Kroeg
  •  Restaurant
  •  Restaurant (gelisensieërd)

Op perseel

  •  Braai
  •  Swembad (nie verhit)

Spreektale

  •  Afrikaans
  •  Engels

Toeganklikheid

  •  Blindeskrif of gebosseleer naamborde
  •  Rolstoel toeganklik

Vermaak

  •  Kinders se speelgrond / onthaal area

Vervoer & Parking

  •  Parkering (op die terrein)
Reserveer aanlyn

Geskep: ; Laas opgedateer: