Shivhulani Waterhole

Shivhulani watergat is op die S131, in die omgewing van die Phalaborwa hek. Die area bestaan meestal uit boswilge, mopanies, huilbome en vaalbome.

Olifante, leeus, kameelperd, zebra, rooibokke witkwas- en rooijakkalse word gereeld hier gesien,

Geskep: ; Laas opgedateer: