La Palma in Keimoes, Noord-Kaap
La Palma bied selfsorgverblyf en B&B-eenhede en is in Keimos in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf weg van die gedruis van die stad af.
Akkommodasie
Ons bied verblyf in 8 eenhede, elkeen smaakvol en uniek gemeubileer. Elkeen van die kamer het óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens net 'n en suite- of aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elkeen van dié kamers het ook geriewe soos lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale, terwyl die selfsorgkamers elkeen ook 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n broodrooster bevat.Gaste wat in die selfsorg-eenhede bespreek is ook welkom om van die gemeenskaplike eetkamer gebruik te maak.
Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel vir jou motor.
Kenmerke Toon alles
Beleid
- Kapasiteit ( 10-20 Mense )
- Kapasiteit (20-50 mense)
- Kinders (0-1 jaar / babas)
- Kinders (1-3 jaar / kleuters)
- Kinders (3-5 jaar / voorskoolse)
- Kinders (5-9 jaar / skoolgaande)
- Kinders (9-12 jaar / adolessent)
- Kinders (meer as 12 jaar / adolessent
- Klankstelsel
- Konferensie kamer (s)
- Ontmoet kamer (s)
- Projektor
- Skryfbehoeftes / Flip kaarte
- Toegang tot die internet
- Troeteldiere ( groot - vooraf toestemming)
- Troeteldiere (klein - Vooraf toestemming)
- Verversings (onbeperk tee, koffie, water)
Binne die kamers
- Foon
- Haardroeër
- Kluis
- Koffie / tee fasiliteite
- Kombuisie
- Komplimentêre toiletware
- Lugversorging
- Minikroeg
- Rook kamers
- TV (plaaslike kanale)
- TV (premie kanale)
- Verbind / aangrensende kamers
- Wakker oproepe
- Yster / plank
Dienste
- Bagasie stoor
- Droogskoonmaak en wasgoed diens
- Internasionale krag bewerkers
- Kindersorg / Oppas (in -kamer)
- Kindersorg / Oppas (toesig aktiwiteite)
- Kluis
- Mediese ondersteuning /noodoproep
- Ontvangs (24 - uur)
- Ontvangs (sake-ure)
- Toere / hulp met kaartjies
- Valuta wissel
Gesondheid / Fiksheid
- Gimnasium / Fiksheid
- Jacuzzi
- Masserings
- Masserings (in-kamer)
- Sauna
- Solarium
- Spa
- Stoom kamer
Huwelik fasiliteite
- Huwelik koördineerder / beplanner
- Kapasiteit (20-50 mense)
- Kapasiteit (50-100 mense)
- Kapasiteit (meer as 100 mense)
- Kapel (op perseël)
- Klankstelsel
- Ontvangs area (binne)
- Ontvangs area (buite / tuin)
- Spyseniering / Restaurant
Internet
- Internet stasie (gehef)
- Internet stasie (komplimentêre)
- LAN in kamers (gehef)
- LAN in kamers (komplimentêre)
- Wi- Fi in kamers (komplimentêre)
- Wi- Fi in openbare areas (gehef)
- Wi- Fi in openbare areas (ingesluit)
Kos en Drank
- Dien aandete
- Dien middagete
- Dien ontbyt
- Kamerdiens (24 -uur)
- Kamerdiens (sake-ure)
- Kroeg
- Restaurant
- Restaurant (gelisensieërd)
Op perseel
- ATM / kontant masjien
- Braai
- Sekuriteit (24 uur)
- Sitkamer /TV Sitkamer
- Swembad (nie verhit)
- Swembad (verhit)
- Wasgeriewe
- Winkel / kiosk
- sekuriteit
Spreektale
- Afrikaans
- Duits
- Engels
- Frans
- Nederlands
- Portugees
- Sotho
- Spaans
- Tswana
- Xhosa
- Zulu
Toeganklikheid
- Blindeskrif of gebosseleer naamborde
- Gestremde parkering
- Rolstoel toeganklik
Vermaak
- Georganiseerde aktiwiteite
- Georganiseerde aktiwiteite (kinders)
- Kinders se speelgrond / onthaal area
- Lewendige vermaak
- Speletjies kamer
Vervoer & Parking
- Motorhuur
- Parkeering met Kruier
- Parkering (op die terrein)
- Parkering (van die straat af)
- Vervoer (ander vervoer geriewe)
- Vervoer (lughawe pendeldiens)
- Vervoer (lughawe vervoerdiens)
Uit ons gallery
Geskep: ; Laas opgedateer: