Peregrine Kafee & Padstal op Elginvallei

'n Hele eet ervaring

Kies jou gunsteling sitplek, binnenshuis, op die terras of in die tuin. Laat die kinders ontspan in die buitelug op die speelgrond area onder jou wakende oog terwyl jy by een van die buite-afsetpunte eet. Wat ook al die plek wat jy kies, sal jy nie teleurgesteld met die diens of die kos wees nie. Peregrine is 'n welkome oase op jou reis in of uit Kaapstad langs die N2, ongeveer 28km oos van Somerset-Wes.

Ons is dikwels geneig om verby te ry

Ek het voorheen tale male op verskeie utistappies op hierdie pad verby gery, en soos dit met baie van ons gebeur, dink jy by jouself, ek moet eedag stop en kyk wat heir aangaan. Wel daardie dag het uiteindelik aangebreek.

Sedert die middel setige jare is die voorsiening van die dienste aan gesinne heir gevistig en is vandag 'n gesofistikeerde verkoper van 'n verskeidenheid van verskillende dienste en produkte, gewoonlik met betrekking tot tradisionele tipe padstalletjies, maar met 'n atmosfeer van professionalisme in sy aanbieding, is dit werklik verfrissend op die oog, asook om die smaakknoppies.

Verrassende Diversiteit

Ek was regtig verbaas om die wye verskeidenheid van verkoper kos kiosks, aanvullend tot die belangrikste eet plek te vind. Dan was daar 'n baie spesiale area met verskaffing van vars vrugte en groente. Nog 'n gebied met 'n baie indrukwekkende en omvattende reeks koue gedruk sap en nog een met die lekkerste soet koeke en tuisgemaakte pasteie en brood van verskillende bestanddele. Op die top van dit is daar 'n kwekery waar 'n mens 'n paar plante vir die tuin op dieselfde tyd kan koop en huis toe neem.

Kan meer as net 'n vinnige stop punt wees

Hierdie plek het die toets van die tyd weerstaan en natuurlik gegroei met begrip van kliënte se behoeftes, soos ek gevind het, dat dit meer as 'n vinnige stop punt is, dit kan werklik as 'n bestemming plek beskou word. Selfs die rit daar is ontspannende te midde die omliggende heuwels en as gevolg van die omvang van diversiteit in die aanbieding en uitleg, het nie net iets vir 'n vinnige stop punt, maar ook as 'n naeweek verdryf, om te ontspan vir 'n paar uur.

Hierdie plek sal beslis op my lys verskyn as 'n bestemming plek, op daardie geleenthede wat 'n verandering van omgewing eis.

 Geskryf deur: Ivan
Kos & Drank

Geskep: ; Laas opgedateer: