South Africa
plekke wat jy nooit sal vergeet nie

The British Horse Reservoir has two white mules painted on it and was built during the Anglo-Boer War by the English Wiltshire Regiment to water their horses.

This area also served as a depot for the supply of horses.

Die opgaardam waarop twee wit esels geverf is, is deur die Engelse gebou. Die plek het gedien as depot waar die Engelse soldate van perde voorsien is.

Die dam het ook water verskaf aan die konsentrasiekamp op die eerste standplaas daar naby.

Geskep: ; Laas opgedateer: